BUHR VAN DIE BOKVELD. Bloemlesing Johann Buhr

Secondhand
1 available
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
612513255

2015 sagteband met 176 bladsye in goeie toestand. Boekwinkel stempel voorin.

Saamgestel deur Hermann Giliomee

Hierdie keur is 'n huldiging van Johann Jacob Buhr se werk 75 jaar na sy dood op 20 November 1940. Hy was 'n verrysende ster in die tyd toe die Afrikaanse joernalistiek volwassendheid begin bereik het, ná die taal se verowering van amptelike status in 1925. Die digter I.D. Du Plessis, sy kollega, noem hom iemand 'geseën met 'n sprankelende intelligensie, fyn humorsin, en kwiksilwer-talent.' ... Sy joernalistieke werk vir Die Burger is bewys van sy skerp sintuig vir die nuuswaardige en besondere vermoë om atmosfeer en groot oomblikke op te roep. Hy skryf insiggewende en lewendige artikels oor onderwerpe soos die ontstaan van die Afrikaanse beroepstoneel. Hy ontwikkel tot briljante skrywer van sketse waarby hy toenemend begin speel met styl ...

More from this seller

View all
Unlocked - Karen Kingsbury
R55
R30 shipping
The Reminiscences of Sir Walter Stanford vol 1 - J W MacQuarrie
R190
Woordweer, gedigte uit die twintigste eeu - Phil Du Plessis
R50
Die Vloek van Koning Nibelung - Louise Behrens (1969)
R55
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Patriot-Digters: Bloemlesing uit die Dig- en Rymwerk van die Patriot - Pienaar, E. C.
R205
Die uitwysing van God op die kansel - Johannes Hendrik Cilliers
R30
R30 shipping
65% OFF
Die Openbaring van Johannes - J.H.J.Greijvenstein
R220 R620
Bloemlesing uit die Gedigte van A.C.W. Staring deur Dr. G Dekker, 1943
R30