R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
2015 sagteband met 176 bladsye in goeie toestand. Boekwinkel stempel voorin.
Saamgestel deur Hermann Giliomee
Hierdie keur is 'n huldiging van Johann Jacob Buhr se werk 75 jaar na sy dood op 20 November 1940. Hy was 'n verrysende ster in die tyd toe die Afrikaanse joernalistiek volwassendheid begin bereik het, ná die taal se verowering van amptelike status in 1925. Die digter I.D. Du Plessis, sy kollega, noem hom iemand 'geseën met 'n sprankelende intelligensie, fyn humorsin, en kwiksilwer-talent.' ... Sy joernalistieke werk vir Die Burger is bewys van sy skerp sintuig vir die nuuswaardige en besondere vermoë om atmosfeer en groot oomblikke op te roep. Hy skryf insiggewende en lewendige artikels oor onderwerpe soos die ontstaan van die Afrikaanse beroepstoneel. Hy ontwikkel tot briljante skrywer van sketse waarby hy toenemend begin speel met styl ...