BUHR VAN DIE BOKVELD. Bloemlesing Johann Buhr

BUHR VAN DIE BOKVELD. Bloemlesing Johann Buhr

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645528531

Buhr van die Bokveld : ''n sprankelende intelligensie' : 'n bloemlesing uit die werk van Johann Buhr

Saamgestel deur Hermann Giliomee

Hierdie keur is 'n huldiging van Johann Jacob Buhr se werk 75 jaar na sy dood op 20 November 1940. Hy was 'n verrysende ster in die tyd toe die Afrikaanse joernalistiek volwassendheid begin bereik het, ná die taal se verowering van amptelike status in 1925. Die digter I.D. Du Plessis, sy kollega, noem hom iemand 'geseën met 'n sprankelende intelligensie, fyn humorsin, en kwiksilwer-talent.' ... Sy joernalistieke werk vir Die Burger is bewys van sy skerp sintuig vir die nuuswaardige en besondere vermoë om atmosfeer en groot oomblikke op te roep. Hy skryf insiggewende en lewendige artikels oor onderwerpe soos die ontstaan van die Afrikaanse beroepstoneel. Hy ontwikkel tot briljante skrywer van sketse waarby hy toenemend begin speel met styl ...

Africana Uitgewers, Kaapstad, 2017.

Sagteband, 183 bladsye.

Baie goeie toestand, byna soos nuut.

Minder as 1kg. 

Add to cart

Recently viewed

See more
Motorcycle Engine Guard Frame Protection Cover for R18 B Classic Transcontinental(Black)
R1,026.00
Lunch Box 3pcs Stainless Steel Seal Bowl with Lid Food Storage Box
R401.00
Smeg KD150XE 150cm Classic Extractor S/steel
R23,999.00
BRILLIANT 1952 France 10 FRANCS - AU
R120.00

Similar products

Treknet: Bloemlesing uit die Afrikaanse Poesie / N.P. van Wyk Louw & E. Lindenberg
R65.00
Kitshoff: Die Nageslag van Johannes Ketshuck - genealogie
R135.00
Buhr van die Bokveld: 'n Sprankelende Intelligensie. 'n Bloemlesing - Buhr, Johann; Giliomee, Herm
R210.00
Dawie 1946-1964: 'n Bloemlesing Uit die Geskrifte van Die Burger se Politieke Kommentator
R95.00