Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts
Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts
Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts

Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts

Secondhand
1 available
R170.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614025944

2009 eerste uitgawe baie groot hardeband met stofjas nuut en ongelees.

Foto's ook van die Kalaharie, Waterberg, Karoo, Blyderivierpoort, Boesmanland, Fritz Reuter se graf Modjadji, Grahamstad, Hankey, Paarl, Wellington...

Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto's wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor 'n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto's het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto's vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die foto's is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met 'n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die foto's geskryf het. Buite die hekke van Eden is 'n publikasie met 'n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.

More from this seller

View all
Die gifblom - Piet Hamer
R65
Sleutel tot die geheim - Deon Joubert Pronkboek
R65
R30 shipping
Ou Marico - Gronum
R140
R30 shipping
1880 - 1930 Gedenkboek Nederduits Gereformeerde Kerk Bloemfontein
R160
Add to cart

Similar products

R30 shipping
DIE GEDENKSKRIFTE VAN PAUL KRUGER (1947)
R110
R30 shipping
50% OFF
Buite Die Raamwerk - W.A.De Klerk
R190 R380
R30 shipping
Die lewe van Paul Kruger
R350
Redes Vir Die Koms Van Die Stelaars - Albert Morland
R99