This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Waveren27717

Similar products

Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts
Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts
Closed

Buite Die Hekke Van Eden - Paul Alberts

Secondhand 1 was available
R235.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
638954257

2009 eerste uitgawe baie groot hardeband met stofjas nuut en ongelees.

Foto's ook van die Kalaharie, Waterberg, Karoo, Blyderivierpoort, Boesmanland, Fritz Reuter se graf Modjadji, Grahamstad, Hankey, Paarl, Wellington...

Buite die hekke van Eden bevat dagboekfoto's wat die bekende Suid-Afrikaanse fotograaf Paul Alberts oor 'n hele aantal jare in verskillende dele van Suid-Afrika geneem het. Die teks by die foto's het Alberts self tydens sy fotografie-reise geskryf. Woord en beeld lewer kommentaar op sosiale en omgewingstoestande in die land. Met hierdie foto's vang Alberts iets vas van die wese van lyding, verval en swaarkry, maar ook van die krag van die menslike gees. Die foto's is by geleentheid van Alberts se 60ste verjaardag in die Oliewenhout-kunsmuseum in Bloemfontein uitgestal, saam met 'n aantal kwatryne wat Hennie Aucamp spesiaal vir die foto's geskryf het. Buite die hekke van Eden is 'n publikasie met 'n besondere kultuurhistoriese en artistieke waarde.

Recently viewed

See more