This auction has been won.
View other items offered by German South West17078
Leading
nickels63224 1 × R180.00
26 Dec 10:38

Similar products

VIR VRYHEID EN REG: BUITELANDERS AAN BOERE KANT TYDENS DIE ANGLO-BOERE OORLOG 1899-1902
Secondhand
R370.00
Die Engelse Oorlog 1899-1902. MA Gronum. Die gevegsmetodes waarmee die Boere-republieke verower is.
Secondhand
R500.00
Vir Vryheid en Reg: Buitelanders aan Boerekant Tydens die Anglo-Boer - Nordbruch, Claus
New
R225.00
'n Musikale Lourierkrans vir die Boere 1899-1902
Secondhand
R75.00
Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available
Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available
Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available
+2
Sold

Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - last 2 copies available

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R180.00
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
539181489

I sell on bidorbuy.co.za

 

LAST OPPORTUNITY!

 

Dr. Claus Nordbruch 

 VIR VRYHEID EN REG

Buitelanders aan Boere se kant tydens die Tweede

Vryheidsoorlog 1899-1902

Pretoria: Contact Publishers 2000, 158 bladsye, groot formaat (koffietafelboek), meer as 120 Photos in s/w en kleur

0.90kg each

Hierdie pragtige kunswerk is geskryf in Afrikaans - in die boekhandel langal uitverkoop

SPLINTERNUUT

 

Probably the best, but definitely the most comprehensive book on this specific topic ever written

 

Die skrywer lig die onderwerp van sy boek, nl. Die buitelandse vrywilligers, se aktiwiteite in besonderhede uit, maar deur middel van 'n slim teks toon hy hoe dit met die Boeremagte se operasies aaneenskakel. Die leser merk op dat die hele teks netjies soos 'n legkaart inmekaar pas. Die 126 foto's in die boek is heel besonders. Daar is bv. 'n foto van die personeel van die Duitse ambulans, foto's van Spioenkop, Magersfontein, blokhuise, treinontsporings, opgeblaase brûens, Boerehuise, wat afgebrand word, kanonne in aksie, hand tot hand gevegte, konsentrasiekampfoto's, ens. Die kleurprente is meestal herdrukke van baie skaars en duur prente wat 'n eeu gelede gedruk is. Die Afrikaner (Pretoria)

'n Boek van puik gehalte. Die enigste boek op die hele mark, wat intensief die mees onbekende bydrae van buitelanders gedurende die oorlog behandel. Op bladsy 144 is daar 'n pragtige volblad in kleur met die twee Boere Republieke se vlae - 'n blad wat kan geraam word en in elke trotse Boer se sitkamer kan pruik - met die woorde van Dr. Claus Nordbruch: LEWE ONTVANG 'N MENS TYDENS GEBOORTE - VIR JOU VRYHEID MOET JY VEG. Impak (Pretoria)

Die hardebandboek bevat 'n groot versameling foto's van die vrywilligers, illustrasies van die oorlogsjare (sommige in volkleur) en ander interessanthede. Die Burger (Kaapstad)

During the Anglo-Boer War, which broke out on October 11 one hundred years ago, many volunteers from all over Europe, and even America, came to the aid of the Boers. The narrative of these allies is retold by Dr Claus Nordbruch in this table-top, well-illustrated, trilingual and excellent publication.
THE CITIZEN (Johannesburg)

Der großformatige, dreisprachige Band spürt in Wort und Bild dem Schicksal der europäischen Freiwilligen im zweiten Burenkrieg nach. Dem Verfassser gelingt es, ein spannendes Kapitel dieses weltweit beachteten Krieges anschaulich nachzuerzählen. Zahlreiche seltene Bilddokumete sind beigefügt.
NATION & EUROPA (Germany)

Das sollten Sie in Ihrem Bücherschrank haben! Ein lesenswertes Buch!
ECHO (Cape Town)

 

 

Key words: de la Rey, de Wet, Concentration Camps, Vryheidsoorlog, Boer War

 

Recently viewed

See more
50% OFF
Charging Port Board for Sony Xperia XA1 Ultra
New
R191.00 R382.00
Souvenir sugar spades - set of six
Secondhand
R80.00 No bids
Skylanders Giant - Whirlwind
Secondhand
R24.00 No bids
Meedo Vehicle Roofbox Carrier -Ergo Design 450litre Capacity (white)
New
R7,194.00