Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Buks vertel die verhaal van 'n ratel aan die oewers van die Limpopo. Kalant en Bekkie, die ouers van Buks, word gedood in 'n dapper geveg met otters. Buks en sy suster moet dus op eie pote staan en hulle stryd om te bestaan word uitgebeeld in 'n reeks dramatiese tonele. Sussie raak romanties betrokke, waarna Buks sy swerftogte alleen moet voortsit totdat hy vir Kappie raakloop" |
Jaar | 1966 |
Uitgewer | J.L. Van Schaik, Beperk |
Bladsye | 143 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, ligte ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, boek in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: