Burgers & Amptenare - Die vroeë ontwikkeling van kolonie aan Kaap, 1662-1679 - Karel Schoeman

Burgers & Amptenare - Die vroeë ontwikkeling van kolonie aan Kaap, 1662-1679 - Karel Schoeman

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R345.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
646733242

2011 hardeband met stofjas en 504 bladsye nuut.

 Die vierde van vyf boeke oor vroee blanke vestiging aan die Kaap. Hier word die vestigingsjare van die Nederlandse kolonie aan die Kaap beskryf. Die kommandeurs wat op Jan van Riebeeck gevolg het, staan in sy skadu en kry gewoonlik nie baie aandag in die geskiedenisboeke nie.

In die eerste hoofstukke van hierdie boek val die kollig egter op Zacharias Wagenaer, Cornelius van Quaelberg, Isband Goske en Joan Bax en hulle span VOC-amptenare. In die laaste deel van die boek kom die uitbreiding van die blanke nedersetting na die binneland en die totstandkoming van 'n klas gegoede en gevestigde vryburgers, onder die aandag. Die eerste vryburgers het mense ingesluit soos Steven Jansz Botma, W.C. Mostaert en die Duitser Jacob Cloete, wie se nasate vandag bekende Afrikaanse families vorm. Schoeman beskryf hoe hierdie vryburgers naas hulle boerderybedrywighede ook ander klein ondernemings begin het, soos taphuise, steenmakery en kleremakery.

Aan die hand van boedelinventarisse word nagegaan hoe party van die eens arm vryburgers geleidelik meer grond, vee, implemente en meubels kon bekom, 'n aanduiding van die toenemende welvaart van wat sou uitgroei tot 'n Kaapse elite.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Barbershop 2 - Dvd
Secondhand
R25.00
Dog & Cat - Odd Couple Ornaments - Beautiful!
Secondhand
R80.00 No bids
Wooden embellishments - flower A
New
R4.50
Fantastic 4 Rise of the Silver Surfer DVD
Secondhand
R30.00

Similar products

HULDIGING KAREL SCHOEMAN STILTES STEMME - BURGER,W
New
R370.00
Die Wereld van die Digter -- Karel Schoeman
Secondhand
R630.00
Swanesang - Die Einde Van Die Kompanjies Tyd Aan Die Kaap, 1771-1795 - Karel Schoeman
New
R365.00
Die Herinneringe van J C de Waal -- Karel Schoeman
Secondhand
R345.00