Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Styweband omslag. A4 grootte. 187 bladsye. Gedruk in 2004.
Deur die skrywer Geteken
Oud joernalis Hennie van Deventer skryf oor sy "hoekie van die hemel" met dieselfde humor, deernis en entoesiasme wat sy vorige skryfwerk kenmerk. Die deurwinterde oud-koerantman stort sy liefde vir die bos op elke blad uit... amusant, benouend en eerlik.