Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek handel oor die wese van geloof, en beskou die fundamentele wig tussen die gelowige en die ongelowige. Vrae word ook geopper oor of die geloof in God in ons moderne tyd nog geskoei is om die regte/relevante redes en of ons nie dalk geloof manupileer vir ons eie doeleindes nie. Glo ons in die Bybel of leerstellings soos deur die kerk daargestel, of glo ons werklik in God? Tafelberg-Uitgewers 1979, 101 bladsye, hardeband, goeie toestand. Posgeld R45.