By die Oog van die Fontein: twee-en-sestig spreukryme -- Freda Linde

Secondhand
1 available
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 22 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613084177

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

        Tweede druk, Human & Rousseau, 1983, Hardeband met omslag in plastiek - Kinderlektuur - 58 pp.
         By die oog van die fontein is kinderrympies vir ongeveer 10-12 jariges, waarin spreekwoorde en segswyses berym word, met verskeie idiome wat op kunstige wyse in die tema en rym ingevleg is.
          Satire is nie uitgesluit nie, soos in Die goeie wagters, terwyl etlike van die versies ook verhale op rym is. Die spreekwoorde kom meestal aan die einde van die rympie voor, met die verklaring wat vooraf deur n verhaaltjie gegee word. Die C.P. Hoogenhout-medalje word in 1974 toegeken aan By die oog van die fontein.
          Van haar versies word in versamelbundels opgeneem, onder andere in 'n Rooie met ratte, Pa onder redaksie van Temple Hauptfleisch en Ulla Schüler, in Storiehuis Woordpaleis, in D.J. Opperman se Nuwe Kleuterverseboek, Fanie Olivier se Goudaar en in Gerrit Komrij se Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte. - WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
The London Magazine: April/May 1993 -- Alan Ross [Editor]
R48
Sweef jy of sink jy?: kreatiewe keuses wat `n verskil maak -- Jeanette De Klerk, CorisaMaria Brede
R39
Red China Blues: My Long March from Mao to Now -- Jan Wong
R46
Vonke uit die koeroeklip: n Eie verhaal uit Namakwaland -- Gert Sarrisam **GETEKEN**
R80
Add to cart

Similar products

In die oog van stilte - Willie Kuhn Gedigte
R40
R30 shipping
Deur die oog van 'n naald.
R250
Die kokkewiet en sy vrou / Freda Linde
R40
36% OFF
In die oog van stilte - Willie Khn
R90 R140