Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
By Fakkellig
Die verhaal speel hom af in Ierland aan die einde van die 18de eeu, 'n land onder die hak van die Engelse heerser, 'n onderdrukte volk, magteloos en sonder regte. David maak onverwags kennis met die Ierse volk en weier aanvanklik om hom by enige groep te skaar. Maar onverbiddelik beweeg omstandighede hom om tog daadwerklik die Iere te probeer help. Die uiteinde is tragies en ironies.
Eerste uitgawe van 1966, uitgegee deur Human & Rousseau Uitgewers, Kaapstad en Pretoria.
Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel. Stofomslag het verwering aan rante.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm