Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | By fakkellig is 'n ontroerende roman waarin die Ierse landskap, die rustige leefwyse van die adel, die verbitterde bestaan van die boerevolk en die vertwyfeling van Arthur uitgebeeld word op 'n wyse wat herinner aan Yeats se woorde van byna twee eeue "A terrible beauty is born". - Goodreads |
Jaar | 1986 (Dertiende druk) |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 215 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag, rakslytasie, ouderdomsvergeling, merke, andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: