This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks478

Similar products

By Fakkellig - Karel Schoeman
Closed

By Fakkellig - Karel Schoeman

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684169930

Dit is Ierland aan die einde van die ag-tiende eeu: 'n land onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magte-loos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierdie agtergrond maak David, jonger broer van sir Arthur, heer van Donore, onverwags kennis met die Ierse volk. Hy raak bevriend met die skoolmeester Liam O Nᅢᄅill, die verarmde Sᅢᄅamas Bᅢᄀn, die priester O Floinn, met die meisies Nᅢᄈra en Eilis.... en hy bevind hom in 'n posisie waar 'n keuse aan hom opgedwing word, teen sy sin.,,Een ding het hy egter besef, dat niks hierna meer dieselfde sou kan wees nie... Soos op 'n golf is hy voortgespoel deur die gang van sake, en die gety sou nie bly staan in sy stroming of hom terugkeer nie.
David weier om hom by enige groep te skaar hy wil alleen homself bly en met sy vriende verkeer maar dit is nie moontlik nie en onverbiddelik beweeg omstandighede hom om tog daadwerklik die lere te probeer help. Die uiteinde is vir David tragies en ironies: Geen mens wat begryp nie, en nᅢᄀ sy dood ook geen mens wat sal weet hoe dit was nie; indien daar 'n beeld van hom bly voortbestaan, sal dit iets wees wat geen verband hou met die werklikheid nie.
By Fakkellig is 'n ontroerende roman waarin die lerse landskap, die rustige leef wyse van die adel, die verbitterde bestaan van die boerevolk en die vertwyfeling van David uitgebeeld word op 'n wyse wat herinner aan Yeats se woorde van byna twee eeue later: A terrible beauty is born.
Hardeband
Slytasie aan stofomslag, verder in goeie kondisie
Herwinde vorige biblioteekboek

Condition: Good

Don't miss out on the latest deals!