Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Elizabeth Burgers
9780799346312
Jurgen Krantz is 'n geswore oujongkerel. Sy pa het hulle verlaat toe hy baie klein was en hy het geen begeerte om te trou nie. Wanneer hy vir 'n huismaat adverteer, is die enigste aansoeker Carli Myburg.