Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons gewilde "BYBEL BERSIE" storie-omnibus bevat 16 kort Bybelstories in maklike taal vir kleuters! (Dit is ook in Engels beskikbaar as "BIBLE BLANKIE".)CD 1:1. God maak alles2. Noag se ark3. Moses in die mandjie4. 'n Pad deur die woestyn5. Hanna vra vir 'n kindjie6. Dawid en Goliat7. Daniël in die leeukuil8. JonaCD 2:1. Die geboorte van Jesus2. Jesus se doop3. Water word wyn4. Vyf broodjies en twee vissies5. Jesus loop op die water6. Lasarus7. Saggeus8. Jesus se dood en opstanding