| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Bybel-vasvra is 'n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorie in:
· Ou-Testamentiese karakters
· Nuwe-Testamentiese karakters
· Voorwerpe en gebeurtenisse
· Plekke
· Syfers
· Algemeen
Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.
Ook beskikbaar in Engels onder titel Bible Challenge Game.
| Summary | Meer as 580 Bybel-vrae wat kinders se kennis van God se Woord sal uitbrei. Bybel-vasvra is 'n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae... |
| Author | James Barineau |
| Publisher | Christian Art Publishers |
| ISBN 13 | 6006937146204 |