Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Prys is verlaag van R5 700 na R3 700 want vier boeke het hier is my stoor nat geword en is nou in swakke toestant. Alles in die vier boeke nog leesbaar.
Baie skaars volledige stel van 27 Bybelverklarings vanaf Genises tot Openbaring. Eerste deel is in 1780 gedruk en laaste deel in 1795. Vir boeke van daardie ouderdom is hul in 'n redelike goeie toestand. Geen losbladsye nie en alles leesbaar. Enkele van die boeke (ongeveer 12) het water vlekmerke maar is heel stewig. Een boek het 'n meer verweerde buitekant en bladsye binne effe gevlek terwyl 'n ander een se hoek deur iets afgevreet is maar dit raak nie die teks nie. Boek is aan een kant oopgesny en bladsye is dus nie ewe groot nie (regoor rugkant, dws oopmaak kant soos dikwels by ouer boeke gekry word). Twee boeke is
Meer inligting kan aangevra word as u regtig belangstel. Vergroot die foto's en dan kan u 'n goeie beeld kry.
LW Posgeld moet ook nog beding word want dit is twee groot kartonne vol boek.