Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Job se geduld en die wysheid van Salomo antwoord dr Elmer Towns letterlik honderde vrae waaroor mense altyd wonder. Met sy grondige kennis van die Skrif verskaf hy Bybelse antwoorde op kopkrappers wat wissel van doodmaklik tot doodernstig. | |
Bybelantwoorde op al jou vrae is geskik vir nuwe Christene wat meer wil leer, Christene wat al 'n lang pad kom, maar nog altyd gewonder het oor sekere sake, en vir mense wat bloot nuuskierig is oor wat die Bybel nou eintlik sê?. Die logiese indeling maak dit maklik om antwoorde op spesifieke vrae te vind, en 'n nuttige indeks help met vinnige verwysing. |