R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Met Job se geduld en die wysheid van Salomo antwoord dr Elmer Towns letterlik honderde vrae waaroor mense altyd wonder. Met sy grondige kennis van die Skrif verskaf hy Bybelse antwoorde op kopkrappers wat wissel van doodmaklik tot doodernstig. Bybelantwoorde op al jou vrae is geskik vir nuwe Christene wat meer wil leer; Christene wat al 'n lang pad kom, maar nog altyd gewonder het oor sekere sake; en vir mense wat bloot nuuskierig is oor wat die Bybel nou eintlik se. Die logiese indeling maak dit maklik om antwoorde op spesifieke vrae te vind, en 'n nuttige indeks help met vinnige verwysing. Bybelantwoorde op al jou vrae kan gebruik word om vinnig 'n antwoord te vind op 'n brandende vraag, of om teen 'n rustiger tempo meer uit te vind oor die interessante onderwerpe wat in die Bybel aangespreek word.