Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vyf bekende Bybel stories wat eenvoudig en eerbiedig oorvertel word saam met kleurvolle illustrasies waarvan klein kinders hou.
Daniël en die leeus; Dawid en Goliat; God maak die wêreld; Jona en die walvis; Noag en die vloed
Klein merkie op een boekie - God maak die wêreld
Prys: R150-00 vir al vyf
Aflewering is nie ingesluit in die prys nie
Ons doen ekstra moeite met die verpakking van ons items
Ons neem daarvolgens geen verantwoordelikheid vir enige skade aangerig deur die courier nie