Bybelse Ensiklopedie - Deel 1 (A-I) & Deel 2 (J-Z)
Secondhand
1 was available
R260.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand: Goed Formaat: Hardeband met stofomslag Bladsye: 316 & 688 Uitgegee: 1977 (Verenigde Protestantse Uitgewers) ISBN: 0869970291 & 0869970305
Tweede hersiene uitgawe onder redaksie van prof. dr. H. W. Gispen e. a.
Hierdie standaardwerk is indringend hersien en aansienlik bygewerk tot twee boekdele. In ruim 7 000 trefwoorde word die weg deur die hele Bybel vir die leser aangedui. Alle name van persone en plekke, diere, plante en voorwerpe in die Bybel, waaroor daar maar enigsins vir praktiese Bybelgebruik informasie gegee kan word, kom in hierdie ensiklopedie voor. Daarbenewens word Bybels-teologiese begrippe soos sonde, genade, die ewige lewe, die koninkryk van God, ens., indringend ontleed en duidelik uiteengesit.
Spesiale aandag word gegee aan die boeiende resultate van die jongste opgrawings. So word n afsonderlike artikel gewy aan die Dooie See-rolle. Lig word onder meer gewerp op die verrassende argeologiese vondste by Lagis, Megiddo, Samaria en Jerigo - terwyl opgrawingsmetodes in die algemeen onder die trefwoord Opgrawings bespreek word.
Talle swart-wit fotos, diagramme en kaarte verlewendig die teks en dien as sinvolle uitbreiding van die gegewens. DIE BYBELSE ENSIKLOPEDIE is n onmisbare bron van kennis vir elke Bybelleser.