Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hou jy van stories oor avonture en groot gevare?
Dan sal jy baie van die storie van Noag en sy ark hou.
Noag was 'n goeie man wat na God geluister het.
Die wereld was vol slegte mense wat nie na God geluister het nie.
God het eendag vir Noag gesĂȘ hy moet 'n groot boot bou en dit vol diere maak. Hy het ook vir Noag gese Hy gaan 'n groot vloed stuur om die aarde te verwoes.
Hoe het Noag en sy gesin bly lewe?
Lees hierdie boek en vind uit hoe God Noag en sy ark teen die storm en die water beskerm het.
Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!