| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit.
Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel.
Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.