Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom deur Anton F. Prinsloo (EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK)
Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom deur Anton F. Prinsloo (EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK)
Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom deur Anton F. Prinsloo (EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK)

Bygelowe En Waar Hulle Vandaan Kom deur Anton F. Prinsloo (EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK)

Secondhand
Indicative market price: R250
1 available
R200.00 20% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616423228
359 Bladsye, Sagteband
22.5cm x 15cm
EERSTE UITGAWE, EERSTE DRUK 2012
Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot 49 ontbreek in dié wolkekrabbers. Baie mense in China, Korea en Japan ly aan tetrafobie en het n vrees vir die syfer vier. Dit bring onheil, glo hulle. Waarom word groen nie in Franse teaters gebruik nie en violet nie in Italiaanse teaters nie? Want daar bestaan verskeie bygelowe hieroor wat van kultuur tot kultuur verskil. En boonop kan n bygeloof in een kultuur, n volksgeloof in n ander wees. Net soos in dr. Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom vertel hy die leser in Bygelowe en waar hulle vandaan kom van n duisternis bygelowe wat wêreldwyd bestaan, en werp hy soms ook lig oor die herkoms daarvan. Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn

More from this seller

View all
33% OFF
Camino Winds by John Grisham
R80 R120
31% OFF
Islam by Neil Morris
R55 R80
Secret Service by Tom Bradby
R80
R30 shipping
40% OFF
Meesterverhale van Eugne N. Marais deur Merwe Scholtz (ED)
R120 R200
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Generaal Louis Botha deur Dr. F.V. Engelenburg - eerste uitgawe 1928
R350
Skedelkuskos by Pieter Pieterse - Eerste uitgawe, eerste druk hh/d
R50
R30 shipping
18% OFF
EERSTE UITGAWE
R370 R450
51% OFF
Nasionale Krugerwildtuin - Vrae en Antwoorde deur P F Fourie Eerste Afrikaanse Uitgawe 1983
R90 R185