This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4277

Similar products

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder
Sold

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder

Secondhand 2 were available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
8390-1
Bob Shop ID
674662281

Oudbrigadier Piet Byleveld word wreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot versel. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.

In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend — en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.

Tussendeur kry ons 'n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongewenaarde sukses te maak.

Don't miss out on the latest deals!