| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kortverhale op die snykant van die liefde dit is Izak de Vries se jongste bundel. Wesenlik gaan hierdie verhale oor twee kompulsies: die liefde en skryf oor die liefde. In 'n sekere sin gaan dit oor die soeke na die volmaakte liefdesverhaal â" op papier sowel as in die lewe.
TITLE: BYNA LIEFDE
AUTHOR: DEVRIES,I
SKU: 9780624046844
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2008
BINDING: Sagteband
CONDITION: New