Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg Eerste uitgawe 1980. Hardeband met stofomslag. Met 104 swart en wit foto-illustrasies. Goeie toestand. 4 skoolstempels en 2 kodes met pen. Skimmel hier en daar. Die stofomslag is omhul met plastiek wat op twee plekke aan die voorste en twee aan die agterste buiteblad vasgeplak is. Posgeld na enige plek in SA is R20.