Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(Oorspronklik uitgegee 1941 (No 4 Patriot-uitgawe). Inleiding PJ NIENABER:
Nuwe Afrikaanse teksuitgawes 1975 heruitgawe - Nuwe Reeks, No. 9 van die SA Akademie vir wetenskap en kuns. Hierdie publikasie moontlik gemaak deur Shell SA bydrae tot Taalmonument se onthulling en taalfees 1975.
1975 Human & Rousseau gedigte hardeband, goed gebind, netjiese skoon wit bladsye, 224 bladsye. Oranje omslae het ligte rakgebruik met klein wit skaafmerke op (sien fotos).