Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
E Caldwell geld as een van die wêreld se beste tekenaars van wilde diere. Kleurafdrukke van diere na die oorspronklike skilderye in die Fehr-versameling van Africana. William Fehr, Direkteur, die Kasteel-versameling. Hardeband A4 grootte, met stofomslag. ONGEDATEER. Kommentaar oor die verskeie diere geskryf deur TV Bulpin. 16 Beelde. Die bladsye is mooi skoon. Die hardeband is vuilgevat. Die stofomslag is beskadig, soos getoon met die foto. Posgeld na enige plek in SA is R20.