Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie konjak is deur Camus gemaak in 1969 vir Napoleon se 200ste verjaarsdagherdenking. Die fles, in 'n boekvorm, is van die beste Franse Limoge porselein gemaak en die versierings daarop is in 22 kt goud gedoen. Dit is nog geseël. Daar is 'n prop by in die vorm van Napoleon se hoed om op te sit as die bottel dalk sou oopgemaak word. In perfekte toestand. Camus is van die Franse se beste konjak.
Afmetings: Boks 24,5 x 15,5 X 8 cm
Fles 20 X 12 X 5 cm
Versending R40 met poskantoor, versekering ekstra. Geen verantwoordelikheid geneem vir transitoverlies of -skade nie. Ek sou in die pragtige item se geval eerder 'n koerier aanbeveel of indien moontlik afhaal.