| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Na 35 jaar in Europa keer Cara as weduwee terug na die Suid Afrikaanse Du Toit familie wat haar as kind aangeneem het. Sal hulle bande weer kan herleef en sal sy die smarte van 'n Tweede Oorlog wat pas tot 'n einde gekom het kan verwerk?
TITLE: CARA
AUTHOR: HUGO,H
SKU: 9780796323675
PUBLISHER: NB
DATE PUBLISHED: 2025
BINDING: Softcover
DIMENSIONS: 23 cm * 14.8 cm * 1.3 cm
CONDITION: New