This auction has been won.
View other items offered by vetseun125541
Leading
JarlHulsman16 1 × R50.00
13 Feb 01:30

Similar products

Carike - Saam Met Jou LP Vinyl Record
Secondhand
R60.00
Carike Keuzenkamp - Vinyl
New
R100.00
Carike Keuzenkamp - Grootste treffers tape
Secondhand
R25.00
Carike Keuzenkamp – Ek Sing... - Vinyl LP Record (VG+)
Secondhand
R990.00
Carike Keuzenkamp - Almal Se Keuse
Sold

Carike Keuzenkamp - Almal Se Keuse

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
175103989

Carike Keuzenkamp - Almal Se Keuse
Plaat: G Omslag: F (Watermerke, plastiek geskeur)

Almal Se Keuse LP/8-Track . SCXJ 11139/XB-SCXJ 11139 1969 COLUMBIA
Kant Een:
1. Groenkoringlande
2. Dorstyd
3. Sy Kitaar en Die See
4. Mangwane Mpulele
5. Trekliedjie
6. Dienie-Mini Nooi
Kant Twee:
1. Kokkewiete
2. Die Ou Kraalliedjie
3. Daar Doer In Die Bosveld
4. Gertjie
5. Siembamba
6. Piekaninie-wiegeliedjie

Daar was eenmaal ’n meisiekind met oë die kleur van 'n koringblom en ’n gelaatskleur soos dié van ’n perske. ’n Sonderlinge dametjie, wat nie alleen was - en is - sy beeldskoon nie, haar persoonlikheid was nog boonop so aantreklik dat sy deur haar medestudente byna eenpariglik gekies is as hulle Joolkoningin. Rolprentman Jamie Uys het nog verder gegaan en haar ’n rol aangebied in 'n kleurfilm met die naam van ,,Die Professor en die Prikkelpop". Hy het destyds nie eers geweet dat sy kon sing nie.
Maar Carike was vol verassings. Voorlang het sy internasionale sukses behaal met haar eerste plaatopname getitel ,,Timothy", wat sy ook in die Uysprent gesing het. Dit is nie net in Suid-Afrika vrygestel nie, maar ook in Holland.
Daarby het sy musikale bewys gelewer dat sy nie net Afrikaans en Engels magtig was nie, maar op haareerste Iangspeelplaat - ,,The Charm of Carike" - het sy ook nog Iiedjies in vioeiende Nederlands, Duits, Frans en ltaliaans gesing.
En om alles te bekroon bespeel sy nog self haar eie kitaar ook!
Hierdie sonderlinge (ons dink.die woord pas haar goed) dametjie het nou haar eerste Afrikaanse Iangspeler gemaak. En kyk na die Iiedjies wat sy gekies het: Die oulike ,,Kokkewiete", die treffer, ,,Groen Koringlande", die verbasende, ,,Sy Kitaar en Die See’ (gewoonlik beskou as ’n man se liedjie, maar wag totdat u Carike se weergawe gehoor hetl), haar eie treffer, ,,Die Ou Kraalliedjie", ,,Daar Doer In Die Bosveld", ,,Dorstyd",- twee sluimerliedjies, ,,Siembamba" en ,,Piekaninie-wiegeliedjie" en ’n paar ander - almal ewe aantreklik, almal uitmuntende voorbeelde van die sjarmante Carike se talent en almal gewild genoeg om ALMAL SE KEUSE te wees.
Beeldskoon, talentvol, intelligent en sjarmant - dit is Carike.
Wat wil mens meer? - GILBERT GIBSON

Produksie : Joe Nofal
Musikale Verwerkings : Werner Krupski
Opname Ingenieur : Leo Lagerwey

Carike Keuzenkamp op Vetseun - HIER

Opsioneel:
+R100 vir LP MP3 download ingesluit (Geen posgeld)
+R100 vir LP op CD ingesluit (Tel as item)

Recently viewed

See more
Apollo Brown & Hassaan Mackey - Daily Bread (Black/Yellow Starburst Vinyl) (Vinyl)
New
R949.00
For Apple Watch SE 44mm Stainless Steel Watch Band(Starlight)
New
R239.09
For Apple Watch SE 2022 40mm Five-Beads Stainless Steel Watch Band(Black Gold)
New
R346.47
9678378280 Clutch Hydraulic Tube For Peugeot 208 2008 301 Citroen C3XR
New
R698.00