This item has closed 4 buyers bought 4 items
View other items offered by Returned Goods Centre26742

Similar products

Carike Keuzenkamp - Carike in Kinderland (CD)
Secondhand
R35.00
Carike Keuzenkamp Timothy (4024)
Secondhand
R90.00
CARIKE KEUZENKAMP - TIMOTHY
New
R24.99
CD - Music - Carike Keuzenkamp grootste treffers
Secondhand
R50.00
Carike Keuzenkamp - Carike in Kinderland Vol. 1 (CD)
Sold

Carike Keuzenkamp - Carike in Kinderland Vol. 1 (CD)

New 5 were available
R39.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
International
Customer ratings:
Product code
9589
Bob Shop ID
13631193
This item is sold brand new. It will be ordered from our supplier and normally ships in 4 to 7 working days

'n Hele geslag Carike-aanhangers het al grootgeword, getrou en, kinders gekry. Dis nou almal die mense wat as kinders hulle verkyk en verluister het aan die Kraaines-tannie van die destydse kinder televisieprogram wat self ook so mooi gesing het.... Veral aan immergewilde nommers soos Heidi, Pinnochio, Wouter Kabouter en Die Dapper Muis.

Goeie nuus aan al die mense (en hulle kinders) is dat Carike die einste liedjies en nog talle ander gunstelinge uit die musiek-skatkis gaan delf, afgestof, weer opgeneem en in 'n spik-splinternuwe baadjie gaan verpak het. Net sodat die kinders van destyds se eie kinders ook die tydlose kinder-treffers kan geniet.

Net soos Neil, die oudste spruit van Carike en Olaus se oudste dogter Carla en haar man Hennie. Straks was hy nog die inspirasie vir CARIKE IN KINDERLAND want dit staan duidelik geskryf op die rugkant van die CD: Vir Neil.

"Vir hom sing ek sommer die hele dag, dis so wonderlik om 'n ouma te wees.
En ja, hy het 'n rol gespeel. Sy eie ouma sal hom dit eendag sommer self vertel. "Vroe¿¿r het baie van die mense by my konserte al vertel hoe hulle as kinders lekker geluister het na my musiek, maar die penny wou net nie drop nie, soos die Engelse sou s¿¿. Dis eers toe ek speeltyd en oppastyd met Neil deurgebring het, dat ek besef het kleuters soos hy moet mos ook Heidi, Wouter Kabouter, Lappop en Pinnochio kan luister," s¿¿ Carike.

Boet Pretorius, vroe¿¿r grootbaas van Decibel Musiekmaatskappy en nou onafhanklike plate regisseur, was oorstelp toe Carike haar planne begin noem . Hy het dadelik onderhandelings begin tref met die platemaatskappy BMG , ateljees is bespreek, Carike het al haar ou liedjies weer kom oorsing en...die eindproduk, nogal geklee in kleurryke baadjie, staan nou breed op die winkelrak. En so gaan 'n nuwe geslag kindertjies weer bre¿¿bors en luidkeels saam kan sing met liedjies oos Heidi, Pinnochio, Die Lappop, Fe¿¿tjieland, Die Padda Wou Gaan Opsit,
Wouter Kabouter en Die Dapper Muis.

Maar, dis nie al nie. Daar is ook nog liedjies soos "Dorstyd" van Anna Rudolph, die immergewilde "Old MacDonald", "Die Roomysman" en boonop nog splinternuwe liedjies soos "The Tooth Mouse", "Colours of the Rainbow" en "Things So True" wat geskep is deur
Glynn Storm, een van die mees gesogte musiekmanne in die bedryf.

Voorts het Carike ook plek gemaak vir die skeppingstalente van voorste komponiste soos Johan Groenewald (Oom Hoenderhaand en Alle vo¿¿ls het Vere) en die nuweling
Phoenix B (Somme).

Kortom, Carike is weer terug met borrelende saamsing-kindermusiek wat jonk (en oud!) weer aan die sing sal kry. En dit alles danksy 'n kleine knaap in die Kaap: haar kleinseun Neil.
 
Artists: Carike Keuzenkamp
Released: 2001
Studio: BMG
Album Type: Studio
Tracks: HEIDI 2:37 / PINNOCCHIO 2:12 / DIE DAPPER MUIS 3:14 / DO-DOMPIE-DOM-DOM 2:34 / WOUTER KABOUTER 2:46 / TICK TOCK 1:30 / MY HOND JAN 2:15 / DIE ABC 1:28 / MUSIEK 1:25 / FEETJIELAND 3:28 / OLD MAC DONALD 3:06 / ALLE VOELS HET VERE 2:12 / DAAR KOM DIE ROOMYSMAN 2:05 / DIE LAPPOP 3:34 / THE TOOTH MOUSE 1:21 / OOM HOENDERHAAN 1:29 / DIE PADDA WOU GAAN OPSIT 2:24 / IS KLOMPIE-KLOMP 2:15 / SOMME 2:18 / COLOURS OF THE RAINBOW 1:47 / DORSTYD 2:12 / THINGS SO TRUE
Format: Audio CD
Product Code: 9589

Recently viewed

See more
52mm Metal Vented Lens Hood for Leica(Black)
New
R220.81
ASG Tactical Comfort Protective Glasses Clear - 19240
New
R525.00
The poacher's moon - Richard Peirce
New
R190.00
5m Car Decorative Strip PVC Chrome Decoration Strip Door Seal Window Seal(Black)
New
R201.51

Customer ratings: 3 ratings

Good seller! Fast, friendly, efficient. Thank you!
18 Aug 2009
Amazing service :) will do this again for sure!
05 Jun 2011
Always a pleasure to deal with this seller! Excellent service! Thank you!
19 Jul 2011