Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Carike Keuzenkamp - Ek Sing...
Record: G Cover: G (Geskryf voorop)
Ek Sing... LP .................. DCB(E)187 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Bartolomeu Dias (Trad. Verw. B.Pretorius/R. van Tonder)
2. Die Ystertrein (J. Groenewald)
3. Dis 'n Land (R. Siegel/B. Meununger/J. Stemmet)
4. As Die Suidoos Gaan Lê (C. le Roux)
5. (So Ry Die Trein) Kimberley Se Trein (A. Goosen)
6. Karnaval In Bloemfontein (Bruhn/Buschop/G. van Tonder)
Kant Twee:
1. Dum Diedelie Dum (D. van Altena/M. du Plooy)
2. Elke Liewe Skemer (Holten/Halvey/Hoes/R. van Tonder)
3. Saam Met Jou Wil Ek Lewe (P. Kartner/G. van Tonder)
4. Die Oujaar Is Vergete (Borg/Lewinski/P. Marais)
5. Soetfontein (J. Groenewald)
6. My Sprokiesverhaal (Steiner/Cretu/Jung/G. van Tonder)
Die titel van hierdie plaat is bloot: "Ek Sing...". Met 'n lied in die hart doen Carike dit nou 20 jaar lank sedert "Timothy". Hierdie plaat is ter viering van daardie tydperk: van joolkoningin tot vooraanstaande landsburger, skitterende televisiepersoonlikheid, beminde sangeres! Baie dankie en baie geluk, Carike! - mag die volgende 20 jaar selfs meer hoogtepunte (en baie treffers) inhou! - Edwill van Aarde
Opsioneel:
+R100 vir LP MP3 download ingesluit (Geen posgeld)
+R100 vir LP op CD ingesluit (Tel as item)
Carike Keuzenkamp on Vetseun - HIER