Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Walgwors '97 was Casper de Vries se eerste volwaardige one man show omdat hy letterlik alleen, sonder 'n orkes, op die verhoog verskyn het, en die resultat was 'n skreeusnaakse opvoering waarmee hy ongekende sukses bereik het regoor Suid-Afrika en 'n nuwe fase in sy loopbaan ingelui het! Hierdie unieke vertoning het nog glad nie sy trefkrag verloor nie - en na al die jare is dit nog steeds kraakvars, sosiaal relevant en broekmaaknat snaaks!