Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Casspirs en Camparis deur Etienne van Heerden Roman
Etienne van Heerden se Casspirs en Campari’s speel af in die jare tagtig en is ’n soort van “Historiese entertainment”, wat die politieke, sosiale en sielkundige verset van die era weerspieël , veral onder die jonger geslag.
Tafelberg Uitgewers, eerste uitgawe, 1991, 644p.
Toestand: Hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling maar andersins in baie goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com