| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van n onbekende eiland bereik die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy l strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.
| Players: | 3 to 4 |
| Ages: | 10 and up |
| Duration: | 90 mins |
For more GEEK related products, click here