Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik - die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lĂȘ strate aan en bou __dorpe wat vinnig tot stede groei.
Wat kry jy?
19 Seshoekige terreinteels, 95 Grondstofkaarte, 25 Ontwikkelingskaarte, 4 Boukostekaarte, 2 Besonderse kaarte, Speelstukke in 4 kleure (16 Stede, 20 Dorpe, 60 Strate), 1 Rower, 18 Getalskyfies, 2 Dobbelstone, 2 Kaarthouers, Spelreels