Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van n onbekende eiland bereik die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.
Miniatures are supplied unpainted. Preparation and assembly are required.
Price and quality is everything at Playhouse Games!