Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEWER | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge. | |
PUBLIKASIEDATUM | 2013 | |
UITGAWE | 1e uitgawe, eerste druk. | |
BOEKTIPE |
| |
GROOTTE | 21 x 29.5 cm | |
AANTAL BLADSYE | 128 | |
MASSA | 578g | |
TOESTAND VAN DIE BOEK EN AANTEKENINGE | Die boek is nuut. Die volle titel van die boek is: Konsentrasiekampsterftes Gedurende die Anglo - Boereoorlog 1899 - 1902. 'n Genealogiese databasis van vroue, kinders en bejaardes van Suid - Afrika (wat omgekom het in die konsentrasiekampe). 'n UITSTEKENDE EN BAIE BRUIKBARE PUBLIKASIE VIR ENIGE PERSOON WAT BELANGSTEL IN DIE GESKIEDENIS VAN DIE ANGLO - BOEREOORLOG KONSENTRASIEKAMPE AANGESIEN DIE NAME VAN ALLE OORLEDE PERSONE, HULLE OUDERDOMME, DIE KAMPE WAARIN HULLE GESTERF HET EN DIE PLASE / DORPE WAARVAN HULLE AFKOMSTIG WAS AANGEDUI WORD. HIERDIE IS DUS 'n BAIE NUTTIGE GENEALOGIESE DATABASIS. Die boek het 'n groot aantal illustrasies (fotos) en tabelle en daar is ook 'n DVD ingesluit sodat die inhoud van die boek ook op die skerm van 'n rekenaar gelees kan word en op 'n rekenaar hardeskyf geplaas kan word.
|
|