| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In Chaka word die geboorte opgang en val van die historiese Shaka slegs as vertrekpunt gebruik. Die werk vertoon konneksies met verskeie mondelinge en literere genres soos die volksverhaal legende fabel sage fantasie en selfs mite. Daar is ook allegoriese kenmerke.
TITLE: CHAKA NUWE AFRIKAANSE VERTALING
AUTHOR: MOFOLO,T
SKU: 9781868888207
PUBLISHER: Unisa Press, Pretoria
DATE PUBLISHED: 2017
BINDING: Softcover
CONDITION: New