Charlotta

Charlotta

1 available / secondhand
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
9790463
Bob Shop ID
640158061

Skrywer: Jeanette Ferreira

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

In Kruger se Pretoria loop die jong Charlotte met 'n droom: eendag sal sy wees soos 'n wit duif wat hoër as al die ander styg

Maar in 'n Boerehuis is drome duur, te meer as dit gaan oor verpleegopleiding onder 'n non. Liefde kan nog duurder wees, leer Charlotta langs die slagveld en in die veldhospitale, want daar is twee ruiters op haar pad. Die oorlog maak 'n mens anders, presies soos liefde 'n mens anders maak. En geregtigheid kan kom langs vreemde weë. Oorlog trek nie oor 'n land se kop heen en los die mense soos hulle was nie so het Siel gesê. Jy word soos 'n pot vol kruide uitgekook sodat jy sterk medisyne kan gee.

Jeanette Ferriera se vorige twee romans wat tydens die Anglo-Boereoorlog afspeel, Babette en Catharina, het menslike lotgevalle tydens hierdie oorlog na lesers toe gebring soos die datums en veldslae van dokumente dit nooit kan doen nie. Charlotte vertel vanaf die jaar voor die oorlog tot en met die vredesluiting, van bedrog en familietwis, van een vrou wat die oorlog met 'n Rooikruisvlag in haar hande en drif in haar siel tegemoetgaan. 'n Roerende epiese verhaal wat die liefde en selfkennis van 'n jong vrou in 'n tyd van oorlog en hartseer met liriese intensiteit en passie uitbeeld.

Add to cart

Recently viewed

See more
Pauline Clarke - `Torolv the Fatherless` illus Cecil Leslie - Faber and Faber
R30.00 No bids
60% OFF
Dell Speakerphone with Multiport Adapter - MH3021P Conference Speakerphone
R990.00 R2,500.00
SADF Ordnance Services School shoulder flash - No pins
R100.00 No bids
The Moon and Sixpence W Somerset Maugham 1919
R400.00

Similar products

DIE VISTERMANNE DUIK - J A LUCKHOFF
R135.00
George G Gilman - Sending van wraak - 1976 - Pluimboek - Adam Steele Western reeks nr 1
R50.00
Dans van die Marionette - Nickey van Schalkwyk
R190.00
Die Dinge Van 'n Kind - VANDERVYVER,M
R180.00