Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Oorlog trek nie oor 'n land se kop heen en los die mense soos hulle was nie - so het Siel gese. Jy word soos 'n pot vol kruide uitgekook sodat jy sterk medisyne kan gee".
Met boodkap van kruide van skryfster op eerste bladsy en inskripsie van skrywer op half-ttel bladsy.
Human & Rousseau sagteband goed gebind skoon wit bladsye, 439 bladsye met bronne en erkenning.