Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Aangrypende helingsreis.
Lea het genoeg gehad van die aanhoudende geslaan en gevloek. Sy het haar kind daardeur verloor. Sy gee pad uit Swakopmund en keer terug na haar geboorteplaas in die Roggeveld, waar sy chinchillas teel en versorg. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zaharias die obsessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorpsbansjee, begin sy haar helingsproses.
Eerste uitgawe in 2007 gepubliseer deur Human & Rousseau, Kaapstad en Pretoria. Toestand: Redelik tot goed. Vlekkies aan bladsyrande. Vlekke op halftitel en sommige blaaie. Vorige eienaar se naam voorin. Sagtebandomslag het effense verwering.