Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Chris Karsten, Die Afreis van Abel Lotz
Human & Rousseau, 2012. Sagteband, 416 bladsye.
Goeie toestand met bietjie verwering aan die buiteblaaie en plooie op die rugkant. Die eerste binneblad is netjies uitgeskeur. Sommige bladsye het geel vlekke maar slegs in die kantlyn, nie oor die teks nie (sien laaste 2 foto's).