This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by cjsbooks662

Similar products

CHRIS SCHOEMAN - VEGTER EN BALLING (GETEKEN DEUR DIE SKRYWER)
Sold

CHRIS SCHOEMAN - VEGTER EN BALLING (GETEKEN DEUR DIE SKRYWER)

New 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HIST116
Bob Shop ID
475721247
Vegter en Balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz. Geteken deur die skrywer. Sagteband, nuut. 230 bladsye met historiese foto's. 

Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indiƫ aangehou. Sy lot was soortgelyk aan diƩ van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets n boeiende beeld van die lewe as n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid ook van Boervroue en medegevangenes en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.

Customer ratings: 1 ratings

Awesome, thanks!
06 Aug 2020