Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe 1983 hardeband - geen stofomslag - 136 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies, stempel "argief eksemplaar" teen die kant van die bladsye- sien foto onder, bladsye is liggies vergeel en daar i seen of twee klein merkies in die boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie