R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 14 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Vierde druk, Tafelberg, 1975, Hardeband met omslag in plastiek - Rubrieke - 136pp.
"Chris se rubrieke in Die Huisgenoot word gebundel in n drietal bundels, Chriskras, Chriskras: n Tweede keur en So onder deur die maan en n keur uit die bestes uit al hierdie bundels word weer saamgebundel in Klopdisselboom.
Hierdie sketse slaag daarin om die nostalgiese verlede op te roep sonder om sentimenteel te raak, slaag met n raak en fyn tekening van mense sonder om te moraliseer en stel met n skerp satiriese kyk wanoptrede en wanopvattings aan die kaak. Verskeie van die sketse is anekdoties van aard, maar dan vertel deur n vakman wat weet hoe mense praat, wat gewone mense in al hulle kwaad, moedswilligheid, tompsinnigheid, lekkerkry, vreugde, haat en liefde in sy woorde lewend maak.
Die onderwerpe is wydlopend van aard en sluit in plaasmense en stadsmense, troeteldiere, boomname, spelende kinders, ouers en die nostalgiese, om slegs enkeles te noem." - WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.