Chriskras - Chris Barnard Chriskras - Chris Barnard Chriskras - Chris Barnard
Chriskras - Chris Barnard Chriskras - Chris Barnard Chriskras - Chris Barnard

Chriskras - Chris Barnard

Secondhand 1 available
R35.00
Want to pay less?
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
682035400

Die kanarie is in sy koutjie, maar sy stem nie, skryf Chris Bernard. En dit is woorde wat by uitstek op hom van toepassing is, want al is ook hy vasgevang in die sleur en roetine van alkn dag, is sy stem beslis vry. En bevrydend skryf hy-soos sy stemming hom lai, in ligte luim ernstig, skertsend, krities, nostalgies-oor 'n groot verskeidenheid onder-werpo met 'n aanslag en siening wat hom tot een van ons voorste rubriekskrywers in Afrikaans gemaak hat Wat noem 'n mens hierdie skryfsels? vra Bernard. Essays? Sketse? Rubriekstukke? Kopstukke? Voetstukke? En gee dan self dia antwoord. Miskien iets heel anders Miskien is hulle chriskrasse. Maar hoe 'n mens dit ook al noem, vir hierdie bundel het hy die 35 bestas gekies uit die eerste 70 wat in sy gewilde rubriek in Die Huisgenont verskyn het. En hulle verteenwoordig 'n verdere fasat van 'n veelsydige skrywer wat hom reeds in verskele genres onderskei het van drama en hoorspel tot kortkuns en roman Barnard skryf hier oor sy kat Honore de Balzac, en oor die burokrasie, oor super-Afrikaner Hans de la Rev met al sy ingevoerde goed, en por die liefdevolle wyse waarop 'n man sy pyp moet behandel. Hy vertel ook van die rampspoedige aand toe Barnard, die Sestiger 'n kultuur-vereniging toegespreek het Maar veral skryf hy oor die wᅢᆰreld van cosrieme en voulaiertjies, van riembreibome en boerkombuise want sterk by hom is die verlange na die eenvoudiger...
Hardeband

Condition: Good

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!